DIE TWAALF

MUSIEK

WIE IS DIE TWAALF

Die Twaalf, van Hageniam, Tiekie Taai. Hageniam waar hy sy eerste song rekord het. Tiekie Taai (Jeffreys baai) sy tuis dorp, waar hy sy laerskool jare voltooi het by Pellsrus Primêr.

Hy was ook goed aktief en deel van sport, soos rugby en spesifiek Atletiek: “Was dit nie vir sport nie, sou ek nooit so baie plekke kon sien nie, omdat ons destyds net moes worry oor kos op die tafel sit” 

Vandag is Die Twaalf bekend vir songs en videos soos Jou Ma Waardeer, Is net vir nouKappedienen meer onlangs Windgat: “Ek weet nie presies waar die idee vanaf gekom dit, om my hare n middelbles te sny nie, maar dit het gewerk, en as ek moet sal ek dit weer so sny, Dankie Breda, jyt hom rerig real laat lyk”

Die afrikaanse rymkletser is die oudste van vier kinders, sy Ma, Geraldine Hammond, wie tot vandag haar kinders met trots grootmaak, was nie altyd ten gunste van die idee dat hy musiek kies vir n lewe nie, maar, wie vandag met trots agter hom staan

MUSIEKVIDEO'S

ONDERHOUDE

Oasis FM
Radio Afrikaans Leef

CONTACT




    Message